San Diego, CA
Daar het nie n vliegtuig verby gevlieg sonder Remi se trotse gillende en jillende aankonding van "vieg-tuig!!" nie. En hulle het so elke 2 minute oor ons huis gevlieg.