Slaap die laaste aand oor by 'n Cracker Barrel in Dickson, TN. Dis 'n groot Restaurant groep wat oorspronklik in Tennessee begin is en nou dwars oor die US takke het. Dis al groot restaurant groep wat nog nie gefranchise is nie. Het nog sy oorspronklike eienaar. Hulle het groot parkeer areas waar jy met karavane en busse kan oorslaap.Veiligheid die hele nag deur.