Columbia, SC
Scenic Mountain Rv Park in Milledgeville, Georgia. Pragtig hoog in die berge. Ons het hier bietjie afgewyk van die groot Interstates(nationale paaie) en deur die platteland gery. Korter pad volgens Awie.