Trip to the Salt Mines
Trip Start
Dec 04, 2012
1
9
15
Trip End
Dec 17, 2012
Difinitely coming back with less kgs. Have walked ±450 steps (up and down) and 134meters underground. But absolutely beaufitul - here are some pics. Tomorrow its SNOW.


Comments
Ai JCC, ons is baie trots op julle!! Baie baie geluk met julle prestasie, julle verdien dit! Dankie aan almal betrokke by die koor se organisasie, ons waardeer alles wat julle vir ons kinders doen en beteken!! JCC, nou kan julle ontspan en die res van die toer aanpak. Geniet elke oomblik en gooi asb 'n sneeubal namens ons ook! Elizma ons mis jou en is baie lief vir jou, geniet elke oomblik!! Liefde die Jouberts
JCC ons is so trots op julle! Your hard work did indeed turn into success. Geniet die res van die toer! Liefde en groete vir almal daar. Geniet die sneeu
Baie baie geluk aan julle almal hoe dan anders het geweet julle kan dit doen. Baie dankie vir al julle harde werk en julle moet nou net alles terdee geniet. Geniet die sneeu en alles wat nog voorlê.
Mis baie Cait en ons is baie lief vir jou.
Hi julle! Geniet die sneeu! Leatitia, Elizma vra jy moet spesiaal 'n ekstra keer vir haar part ski! Liefde van ons almal. Trots op jul klomp daar doer ver.!
CONGRATS JC well done!!!
A proud moment indeed, to Michael and the team well done. Now the holiday truly begins
A big thank you for taking care of the children. This is our only source of information - thank you Mary-Lou for writing so diligently. Enjoy the snow!
Ja-Nee wat 'n voorreg om deel te wees van so 'n groep! Geniet die pret vandag en liefde vir Nicke-Marie
Ek neem aan daai trofee was vir 'n wen! Hoeveel kore moes hulle uitstof daarvoor?
Congratulations JCC! We are proud of you - all your hard work has paid off. And we thank God for you and for the wonderful gift of this tour. Enjoy the trip further - we'll keep gobbling up all the news. Safe journey and God bless!
(Love to Koala!)
Baie baie geluk met die wen. Geniet die dag in die sneeu. Dankie Mary-Lou vir elke dag se terugvoer en die foto's, ons waardeer dit baie. Baie liefde en seen
Ayeye byanung, well done guys. You've made us proud!