First walk about in Warsaw

Trip Start Dec 04, 2012
1
5
15
Trip End Dec 17, 2012


Loading Map
Map your own trip!
Map Options
Show trip route
Hide lines
shadow

Flag of Poland  , Central Poland,
Friday, December 7, 2012

Hi everyone - sorry could not get onto the internet last night - well just as welll cause we only got to bed at 10:00.  The children are having an amazing time and guess what this morning as in now 6:30 its pure white outside - must be at least 30cm of snow fallen during the night - we are on our to 400kms to Krakow.  Had an amazing concert last night and sold a record number of CD's  Everyone sends their love and thank you for all your comments.  Please spread the word around as many of the parents havent yet connected to the blog.  Here are some pictures of yesterday.  Keep safe.  Love from us all.
Slideshow Report as Spam

Comments

Sam Johnson on

Looks like everyone is having a ball of a time, listened to CD AMAZING!!
Have fun Robyn mwah

Anki Roos on

Dit lyk nog lekker! Paul, jy is darem deur! Geniet dit! Ek sien jou nie op die foto's nie! Is jy nog daar?

Mariana Richardson on

Dit lyk amazing, en dit lyk of almal dit vreeslik geniet. Ek glo nie 'n enkele kind verlang nou meer eers huis toe nie, veral nie met die sneeu nie - haha. Geniet dit julle almal uit 'n hittige Pretoria

Olga van Tonder on

Ongelooflik, het 'n moeg gesiggie gesien. Erica, jy is deur en ek het jou dvd. Baie sterkte met die kompetisie more. Baie liefde en seen

Fransie du Plessis on

Baie geluk aan almal met jul rapporte. Die foto's is amazing en dit lyk darem of julle dit geniet. Hoop nie julle kry te koud nie. As dit moontlik was het ons vir julle bietjie hitte gestuur. Maroné onthou om baie fotos te neem. Baie sterkte met more se kompetisie. Gee net jul beste soos altyd. Baie liefde van hierdie kant

Dalusca Bothma (Sussa) on

Niggie, hoop jul geniet dit en maak dit net die beste. Kom nou terug dan sal jul nie meer vries nie.

Kenardt du Plessis on

Maroné, moenie maak of jy koud kry nie, daar is mense wat regtig koud kry soos die res van die groep. (grappie) . hoop jy geniet die res van die toer en baie sterkte vir more. Hoop julle kom met die wenprys huistoe. Lief jou baie.

Bianca Bothma on

Baie sterkte vir more, ek weet dit sal baie goed gaan! Maroné, geniet elke oomblik,leef voluit en gee net jou beste. Ons dink aan jou terwyl ons lekker in die swembad baljaar en 'n vleisie oor die kole braai! Bring nou die eersteprys huis toe! As my foto's so mooi was sou ek nie myself met 'n dik jas en serp probeer vermom het nie! Onthou: you can run, but you can't hide! Liefies jou!

Celeste Lategan on

Hallo Krayno en Tian! Ek hoop julle speel baie lekker in die sneeu. Julle moet sommer baie foto’s neem. Ek is lief vir julle tweetjies.

Bianca Bothma on

Cara, baie geluk met jou rapport! Dit vat nie 'n rocket scientist om te weet jy is deur met talle onderskeidings nie. Baie sterkte vir more ons weet dit sal goed gaan! Hoop jy het 'n allemuntige tydjie daar!

Desere Rutherford on

Hallo Cait, het jou rapport gekry en mamsie is so trots op jou. Sien jou op die fotos met jou lekker mussie op jou kop. Hoop jy is lekker warm en geniet die sneeu terdee. Het jou al probeer kontak maar tydsberekening was net nie reg nie.Sal jou vanaand bel by hotel. Enjoy elke oomblik my skat ons mis jou baie en is baie lief vir jou.

Sterkte met more se kompetisie. Ons weet julle kan dit doen.

Groete uit 'n warm en bedompige Wierdapark. Mnr Deon stuur al sy groete en beste wense vir jou en jy moet dit geniet.

Sam Johnson on

CONGRATZ ROBYN on an outstanding report

Madeleine Fivaz on

The pictures are just amazing!!! Please send my love to Danielle, I will phone her on Saturday.

sipiwo
sipiwo on

Dear all

Have a wonderful day and continue to show case the country's talent. We are prouf of all of you. A special greeting to Andiswa and Yondela.

Kind regards. Spiwo Matshoba

Leslie Fick on

Enjoy every minute of it. I am starting my own looooooong journey back to South Africa from Mexico today and look forward to meet you all on 17 December.

fdl-photography
fdl-photography on

Hi everybody! The pics are absolutely stunning. I hope you enjoy every minute of it. Good luck on the competition tomorrow - but as usual I know you will blow them away!! Anuschka, I miss you very much. Enjoy, love! Thank you to the A-team for keeping them safe, entertained and fed!! Haha! Lotsaluv to everyone. Hettie

Bertus van Tonder on

It looks amazing. Enjoy and good luck with the competition.

Peet & Wilna Potgieter on

Hallo Minette, geniet die kompetisie more en geniet dit - dis die belangrikste! lief jou

Jacques on

Sterkte met die koue en geniet julle tyd oor die groot water. Lekker dag Jacques. Liefde, Pappa

Hannelie en Bertus on

JCC, baie sterkte vir kompetisie vandag, dink aan julle! Geniet dit en ons is so trots op julle, julle het so hard gewerk. Liefde vir almal daar en spesiaal vir Behandri

Anki Roos on

Het Paul vanoggend probeer bel. Sterkte met kompetisie. Sê groete en liefde vir Paul

Add Comment

Use this image in your site

Copy and paste this html: