Brrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Trip Start Feb 07, 2009
1
5
6
Trip End Apr 05, 2009


Loading Map
Map your own trip!
Map Options
Show trip route
Hide lines
shadow

Flag of United States  , Texas
Friday, March 6, 2009

Ek was weer aan die blog terwyl ons ry, die keer egter met my eie laptop!  :-)  Gerhard en 'n werksgenoot Coy  het ons Charlotte toe gery en ek kon dus aanhou stories skryf!

Ons het Sondagaand laat Atlanta Georgia toe gevlieg.  Aanvanklik was die plan om 13h00 te vertrek.  Gelukkig het ons via email uitgevind dat al die vlugte vertraag is weens sneeu in Atlanta so ons kon darem by die huis wag.  Ons het toe Sondag lekker by Barton Springs in Austin gaan rondloop.  Daar was toevallig 'n "kite" fees aan.  Honderde kinders en ouers wat kites van alle kleure en soorte laat vlieg.  Regtig 'n kleurvolle versiering van die buitelug!

Oplaas vlieg ons toe laat aand Atlanta toe.  Ek moet net hier noem dat ek haat vlieg in die VSA!!  'n Mens moet jou skoene uittrek, jou broek gordel en jou baadjie voor jy deur sekuriteit mag gaan.  Di's sooo 'n mission!  Natuurlik moet jy dan weer alles aantrek as jy verby is! Ons het 02h30 in die bed gekom en net 4 ure geslaap.  Maandag oggend is Coy en Gerhard werk toe en ek.....kon lekker gaan verken!

Atlanta is a nice city.  I headed for CNN first.  Had a great tour of their headquaters and actually saw news in the making as it was being aired.  Unfortuinately, it's forbidden to take photo's inside so could only take a few from the entrance.  On the way to CNN, however, I found the Atlanta Olympic park.  Very pretty.  Keep in mind that with a sunny blue sky, green pastures entagled with snow and ice, this was a crisp, freezing, but picturesque day!

Next was "The World of Coca-Cola"!!  Loads of photo's, an interesting history of how a few individual men built this empire and nostalgic ad clips from the past made this quite an experience!

Then we were on our way to Charlotte in North Carolina.  This is one of the bank capitals of the US, hence Gerhard and Coy's neccesity to go for work.  I was looking forward to experiencing a different side of the US.  They often joke that only 5% of US citizens have passports as they hardly travel.  In all honesty though, I'm beginning to realise that in their one very large country there is soooo much diversity that just travelling it alone will give a lifetime of experiences.

Texas is really this "country and western town".  Most of the music on the radio is western, most of the food is Tex-Mex or Texas Barbecue and even the clothes, a lot of the men actually wear stetson hats!  There is such a Spanish influence that half the time you feel you're in  Mexico.  Just as an example, on all forms of public transport, everything is said in both English and Spanish. 

I have now had a feel of Atlanta and Charlotte.  Charlotte especially is considered  a southern town.  There is definitely a difference to the Texan culture. On our last night in Charlotte we ate true southern barbecue.  It was great!  Of note is that it was freezing!!!  There was ice everywhere!!

Ek en Gerhard is Saterdagaand uit na Jovita's toe.  Ons het 'n fees gehad.  Baie interesant.  Ons kon net sowel in Spanje gewees het!  Die band was net Spaans, hulle musiek, as hulle gepraat het, alles.  En die "crowd"  Spaans al die pad.

Austin is bekend vir sy "live" musiek en ons probeer nou soveel as moontlik dit beleef.  Ons was laas Donderdag by 'n "open-mic" aand.  Almal is welkom om op te tree.  Daar was 'n paar goeie deelnemers, en 'n paar interesantes.

Vrydag was ons by "Art's Rib House".  Daar was 'n 4-stuk band met 'n banjo en al. Kyk na die foto's...dit is 'n tipiese Texas plek met "check" tafeldoeke en al!

Het toe ook Austin se Barnes en Noble ontdek.  'n Massiewe boekwinkel.  Ek het geen idee hoe ons al die boeke by die huis gaan kry nie.  Het 2 musiek boeke ook gekoop.  Sien nogals uit om met hulle te tokkel.

Verder gaan dit goed met ons.  Gerhard dink dat uit 'n werk's oogpunt is die trip sover 'n sukses.  Sy arm is al baie beter.  Die weer in Austin is rerig 'n plesier, baie dae bo 25 grade.  Ons kan nie glo ons avontuur is al halfpad nie!  Ons sien nog baie uit na wat voorle maar ons weet ook dat wanneer die 2 mde om is gaan dit baie lekker wees om huis toe te gaan!

Ons cruise vertrek nou Sondag.  Ons laptops sal by die huis bly vir daai reis so sal eers weer oor so 10 dae blog.

 Ons mis julle almal!

N.S.  Die orde van die foto's is bietjie deurmekaar.  Dit is ongelukkig hoe die site dit upload!

 

 
Slideshow Report as Spam

Use this image in your site

Copy and paste this html: