Oral waar ons gaan maak die katte met ons vriende
Trip Start
May 05, 2007
1
3
4
Trip End
Jun 07, 2007
Die Breakers is 'n lieflike stil vakansieoord op die rand van die Hawaan Forest. Buite seisoen is daar meestal net ouer mense en jong pare met klein kinders.
Ons eenheid op die vierde vloer het 'n mooi uitsig oor die swembad, met 'n gedeelte van die Hawaan Forest en die see in die agtergrond. Mens hoor die hele tyd die see.
Ons eet graag buite langs die swembad ontbyt en dan neem die twee swart katte van die oord ons tafel oor.