Affie-Koor gee jou vlerke na Munich
Trip Start
Jul 05, 2008
1
13
17
Trip End
Jul 18, 2009
Die bus bestuurders laai ons by die haupbahnhof af. Die Affies plaas hulle sakke in die letterlik honderde sluitkaste en beweeg na die Augistiner Brau.
'n Ongelooflike Buffet met heelike egte duitse worse en vleis word vir ons voortgesit. Hoe kan 'n hofbrauhaus se ete sonder 'n bier geniet word. Mnr du Plessis skenk aan elke matriek 'n bier om die geleentheid te vier
Almal is haastig om nog 'n laaste paar inkopies te doen!Ons is almal betyds op die trein en vertrek om 20:53. die trein beweeg teen 'n geweldige spoed.
Op die trein is dit 'n ander storie. Die stoele is nie gemaak vir lekker slaap nie en party koorlede speel die hele nag speletjies en kuier om die tyd om te kry. Sommige probeer slaap in alle moontlike possisies net om rus in te kry.
Ons arriveer 6:30 in Parys