Bye vir eers Texas
Trip Start
Unknown
1
15
18
Trip End
Ongoing
Where I stayed
Ons twee dierbare vriende Emmit en Lorene Skolaut ( Rodney se ouers) vier hul 60 ste huweliks
herdenking en ons word genooi as gaste. Ons het klaargemaak met die kombuis en vertrek oor 2 dae na Kentuky. Hulle is tipiese Duitsers en die orkes wat speek is Duitse ompha orkes. Speel net
lekker dansmusiek en ons twee dans dat ons tonge uithang.
Op Maandag 19 September vertrek ons met die monsterbus uit New Braunfels, oppad na
Campbellsville, Kentucky. Awie het vir 2 dae gewerk en self die haak aan die kar gesit om dit
agter die bus te haak. Baie trots op homself ! Is maar skrikkerig vir die groot bus ,maar Awie belowe hy kan dit doen. En hy het homself oor en oor bewys. Hy is baie gemaklik agter die bus se wiel.
Fotos sal verder vertel hoe ons pad geloop het