Somerwerk
Trip Start
Unknown
1
12
18
Trip End
Ongoing
Where I stayed
End April bied Rodney 'n " Cookoff " hier in die kamp aan. Almal bring hul kombuise op wiele en dan braai en smoke dit vir dood. Die geur van braaivleis hang oor die kamp van vroeg Saterdagoggend . Dis maar warm en die biere word gedrink. Die ribbetjies en briskets word gedokter en gepamperlang want daar is groot pryse op die spel.
Rodney het ook deelgeneem en ek en Awie het die kombuis beman met die biere en koeldranke.
Na die vleisbraai kompitiesie verby is het hulle die vleis uit die kombuis verkoop.
Die aand het daar 'n orkes opgetree en almal het tot laatnag geparty. Ons het eers na 12 by die huis gekom, maar dit was 'n lekker dag al moes ons werk.