Somer verblyf
Trip Start
Unknown
1
11
18
Trip End
Ongoing
Where I stayed
Hallo almal,
Soos julle kan sien is ons nog steeds hier in Texas. Dit is nou somer en baie warm.
Toe die klomp winter Texans teen end Maart begin vertrek , besluit ons om California se kant toe te beweeg. Ons het advertensies vir lekker werk op vrugteplase gesien en wou net vir die seisoen gaan werk . Toe Rodney (eienaar van kamp) en sy familie daarvan hoor, wil hulle ons nie laat gaan nie . Bied ons werk aan vir die somer met verniet kampplek en cable internet/tv. Awie is sy assistent en ek werk in die splinternuwe kombuis wat hy laat bou het. Hy is mal oor kosmaak en wou nog altyd 'n restaurant gehad het - hierdie is die naaste wat hy daaraan kon kom.
Ons staanplek is weg van die kamp met baie koeltebome wat lekker beskerming gee teen die hitte van die somer. Ons is weg van die kamp en die geraas en dit voel soos ons eie private kampie.