Oppad
Trip Start
Unknown
1
2
18
Trip End
Ongoing
Where I stayed
Barnyard RV Park
Op 30 November groet ons vir Alna hulle en vat die grootpad na Texas. Klaar met al die familie kuiertjies - nou is ons op ons eie en gereed vir ons nuwe avontuur.

